
Die krag van gebed in donker dae (eBoek): Ervaar God se kragtige verandering in jouself, jou land en sy mense (Afrikaans Edition)
by Stormie Omartian
In DIE KRAG VAN GEBED IN DONKER DAE, ʼn handige boekie, bespreek Stormie Omartian vrae oor hoe om vir jou land te bid. Sy gee voorbeelde van gebede wat mense kan gebruik om te bid vir die regering, gemeenskapleiers, die dapper mans en vroue wat ons moet beskerm (polisiebeamptes, brandweermanne, soldate), asook vir die voorspoed, genesing, eenheid en geestelike oplewing van hul land. Sy bespreek ook onderwerpe soos:
• Hoekom gebeur slegte dinge met onskuldige mense?
• Hoe bid ons vir ons vyande?
• Wat beteken dit om ’n volk te wees wat aan die Here behoort?
DIE KRAG VAN GEBED IN DONKER DAE sal lesers bemoedig en hoop gee vir die toekoms soos hulle by ander gelowiges aansluit in gebed en hul land aan God opdra.
Discuss Die krag van gebed in donker dae (eBoek): Ervaar God se kragtige verandering in jouself, jou land en sy mense (Afrikaans Edition) with other readers
Join or start a book club for Die krag van gebed in donker dae (eBoek): Ervaar God se kragtige verandering in jouself, jou land en sy mense (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Die krag van gebed in donker dae (eBoek): Ervaar God se kragtige verandering in jouself, jou land en sy mense (Afrikaans Edition)?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Die krag van gebed in donker dae (eBoek): Ervaar God se kragtige verandering in jouself, jou land en sy mense (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Die krag van gebed in donker dae (eBoek): Ervaar God se kragtige verandering in jouself, jou land en sy mense (Afrikaans Edition) with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Die krag van gebed in donker dae (eBoek): Ervaar God se kragtige verandering in jouself, jou land en sy mense (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.