God, waarom lyk die wereld so? (eBoek): Wat beteken dit om te se God is in beheer? (Afrikaans Edition)

God, waarom lyk die wereld so? (eBoek): Wat beteken dit om te se God is in beheer? (Afrikaans Edition)

by Adrio Konig

229 pages· 2016· ISBN 9781431616015
About
6 miljoen Jode sterf tydens die Tweede Wêreldoorlog in konsentrasiekampe. Dekades later sterf 230 000 mense ná ’n tsunami. Waar was God? Hoekom het Hy dit toegelaat?
Oor die eeue wonder mense oor swaarkry en hoe ons moet dink oor God se betrokkenheid daarby. Adrio König kyk in GOD, WAAROM LYK DIE WÊRELD SO? na teorieë van teoloë soos Calvyn en Arminius, wat geredeneer het oor of God die kwaad net toelaat, of beskik.
Die eerste hoofstuk van GOD, WAAROM LYK DIE WÊRELD SO? vertel ware verhale van mense wat van die geskiedenis se grootste gruwels beleef het, byvoorbeeld die groot Jodeslagting (Holocaust) van die Tweede Wêreldoorlog wat ’n agtergrond bied waarteen die boek gelees kan word. Die boek sluit ook af met ’n bylaag swart-en-wit foto’s.
Op die ou end kan ons net weet: Ons verstaan dikwels nie hoekom slegte dinge in die wêreld gebeur nie. In plaas daarvan om met leë woorde te probeer troos, moet ons besef dat God ons nooit verlaat nie en saam met ons in ons hartseer is.

Discuss God, waarom lyk die wereld so? (eBoek): Wat beteken dit om te se God is in beheer? (Afrikaans Edition) with other readers

Join or start a book club for God, waarom lyk die wereld so? (eBoek): Wat beteken dit om te se God is in beheer? (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for God, waarom lyk die wereld so? (eBoek): Wat beteken dit om te se God is in beheer? (Afrikaans Edition)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with God, waarom lyk die wereld so? (eBoek): Wat beteken dit om te se God is in beheer? (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss God, waarom lyk die wereld so? (eBoek): Wat beteken dit om te se God is in beheer? (Afrikaans Edition) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about God, waarom lyk die wereld so? (eBoek): Wat beteken dit om te se God is in beheer? (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.