
Trompie die hoërskoolseun (#4)
by Topsy Smith
120 pages· 2011· ISBN 9780798154635
About
Die Boksombende het ’n probleem. Rooie kan nie ’n fiets bekostig nie en nou kan hy nie saam met hulle in die dorp rondjaag nie. Trompie die sakeman kom met slim planne vorendag om genoeg geld in te samel sodat hulle vir hom ’n ysterperd kan koop. Dan begin die nuwe skooljaar en Trompie en sy maats gaan hoërskool toe. Die vier moet gewoond raak aan nuwe reëls, nuwe onderwysers en ouer boelies wat poetse op hulle bak. Die Boksombende se Grootkaptein begin vir die eerste keer ernstig rugby speel en word boonop as spankaptein gekies. Die hoërskool hou ons held beslis baie besig – maar nie uit die kattekwaad nie!
Discuss Trompie die hoërskoolseun (#4) with other readers
Join or start a book club for Trompie die hoërskoolseun (#4) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Trompie die hoërskoolseun (#4)?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Trompie die hoërskoolseun (#4) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Trompie die hoërskoolseun (#4) with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Trompie die hoërskoolseun (#4) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.