Trompie die dromer (#5)

Trompie die dromer (#5)

by Topsy Smith

123 pages· 2011· ISBN 9780798154598
About
Die Boksombende word bedreig – deur ’n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. Sy hare is gekam, sy hemp ingesteek en sy kouse opgetrek. Die bende belê ’n spesiale vergadering om hierdie saak te bespreek – hoe durf Trompie ’n meisie se geselskap bo hulle s’n verkies? Hul leier laat hom egter nie voorsê nie, maar gelukkig vir sy bende ontdek hy baie gou dis duur om ’n meisie aan te hou en sê haar een aand ná ’n dans by die skool af. Nou kan die Boksombende weer saam dinge doen soos om perskes te steel en na spookstories te luister. Die jaarlikse interskole atletiekbyeenkoms is om die draai en Trompie wil vreeslik graag spykerskoene hê sodat hy soos ’n ware wenner kan hardloop. Hy gaan ’n ingewikkelde ruiltransaksie met een van sy klasmaats aan en moet op die groot dag eers vuisslaan met ’n leerder van ’n ander skool wat hom gedurende ’n resies pootjie voordat hy uiteindelik met sy eer ongeskonde uit die stryd kan tree.

Discuss Trompie die dromer (#5) with other readers

Join or start a book club for Trompie die dromer (#5) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Trompie die dromer (#5)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Trompie die dromer (#5) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Trompie die dromer (#5) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Trompie die dromer (#5) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.