Leef liefde

Leef liefde

365 Dagstukkies

by Joyce Meyer

384 pages· 2012· ISBN 9781415320495
About
Jesus het gesê, ‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself’ (Lu¬kas 10:27). As ’n mens een enkele Byblevers moet kies wat ’n formule vir ’n suksesvolle lewe is, dan sou dit dié een wees, sê Joyce Meyer: Wees lief vir God, jouself en ander – in daardie volgorde. Baie Christene voel verbouereerd oor liefde. Hulle weet hulle moet God en hulle naaste liefhê, maar hulle verstaan nie dat ’n derde van God se opdrag is om jouself lief te hê nie. Sommige Christene dink dat dit selfsugtig of selfverheerlikend is. Joyce Meyer glo hiérdie wanopvatting is een van die grootse struikelblokke op die Christen se lewensreis. Leef liefde wys hoe noodsaaklik dit is om om jouself lief te hê op ’n gebalanseerde, gesonde mannier vir ’n gesonde verhouding met God, jouself and ander mense.

Discuss Leef liefde with other readers

Join or start a book club for Leef liefde on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Leef liefde?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Leef liefde as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Leef liefde with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Leef liefde with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.