
Liefde revolusie
by Joyce Meyer
232 pages· 2011· ISBN 9781415317877
About
Joyce Meyer weier om hande gevou te staan en toekyk geo die wêreld om haar vergaan en wil lesers aanmoedig om dieselfde te doen. Daar is soveel ontsettende probleme in die wêreld – die miljoene kinders wat van honger sterf, vigs, oorlog, verdrukking, mensehandel end nog baie meer. Joyce glo God wag vir ons om iets daaraan te doen. Ons moet ophou om ons blind te staar teen wat ons nie kan doen nie en begin doen wat ons kan doen. Dis baie mense se belangrikste doelwit om te besit, te hê en te beheer. Selfsug is egter nie die sleutel tot die lewe nie en dit is beslis nie God se wil vir die mensdom nie. Ons moet selfsug die stryd aansê. In hierdie boek doen Joyce Meyer en gasskrywers soos John C Maxwell vele voorstelle en maniere aan die hand waarop jy kan deel wees van ‘n nuwe beweging wat so ‘n radikale positiewe verandering kan teweegbring. Lees Liefde-revolusie en onderneem saam met Joyce Meyer: Ek onderneem: Ek belowe om met deernis te lewe en laat vaar my verskonings. Ek staan op teen onregverdigheid en onderneem om God se liefde deur eenoudige dade te bewys. Ek weier om niks te doen nie; ek verbind my daartoe. Ek is die liefde-revolusie.
Discuss Liefde revolusie with other readers
Join or start a book club for Liefde revolusie on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Liefde revolusie?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Liefde revolusie as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Liefde revolusie with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Liefde revolusie with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.