
Leef in liefde
Jou praktiese gids oor die liefde
by John Townsend
256 pages· 2011· ISBN 9781415316733
About
Almal is op soek na liefde. Daar is niks so belangrik as om lief te hê en liefgehê te word nie. Maar dikwels weet ons nie hoe om toenadering te soek tot ander nie – hetsy in ons gesin, by ’n vriend, ’n eggenoot of in ’n romantiese verhouding. In Leef in liefde bring dr. John Townsend die goeie nuus dat liefde aangeleer kan word. Hy help die leser om die aard en sleutelbeginsels van liefde te verstaan en verduidelik die vaardighede wat mense kan aanleer om die liefdevolle mense te word wat hulle eintlik bedoel is om te wees. Aan die hand van stories en voorbeelde uit sy jare lange ondervinding bied Townsend praktiese raad oor hoe om liefdevolle verhoudings te vind, te bou en in stand te hou. Van die sleutelbeginsels wat hy bespreek, sluit in: Konneksie: Hoe om ’n emosionele band te vorm Waarheid praat: Eerlikheid wat die ander persoon dien Genesing: Herstel wat gebreek is Laat los: Aanvaar wat is en gee op wat oorgegee moet word Romantiek: Die unieke liefde tussen ’n paartjie
Discuss Leef in liefde with other readers
Join or start a book club for Leef in liefde on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Leef in liefde?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Leef in liefde as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Leef in liefde with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Leef in liefde with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.