
Deurdrenk my met liefde
Ontgin die bron van ware vreugde
by Joyce Meyer
182 pages· 2011· ISBN 9781415316382
About
Dit is maklik om in vandag se besige lewenstyl uit die oog te verloor wat die kern van jou lewe as ‘n gelowige is – God se liefde vir jou en sy opdrag om in liefde uit te ryk na ander. Topverkoper-skrywer Joyce Meyer wys jou in Deurdrenk my met liefde op die volgende: ‘Jy kan nie iets gee wat jy nie het nie!’ Baie mense wat probeer om in die liefde van God te leef, doen dit in hul eie krag. Hulle kan nie God se liefde demonstreer nie, want hulle staan nooit stil om dit self te ontvang nie. In Deurdrenk my met liefde deel Joyce Meyer Bybelse insigte en illustrasies uit haar persoonlike ervaringe oor hoe God haar lewe verander het. Sy stel jou bekend aan ‘n lewe gevul met God se liefde - liefde wat jou nie net sal seën nie, maar jou ook sal motiveer om ander lief tê he. God is liefde en om lief te hê en geliefd te wees is die kern van die lewe. Leer hoe om waarlik God se onvoorwaarkelike liefde vir jou te aanvaar en in sy liefde te wandel soos Jesus dit gedoen het. Ontdek die soete vrede, diep geluk en krag wat tesame met die wil sal kom om te se: ‘Here, ... deurdrenk my met liefde.’
Discuss Deurdrenk my met liefde with other readers
Join or start a book club for Deurdrenk my met liefde on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Deurdrenk my met liefde?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Deurdrenk my met liefde as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Deurdrenk my met liefde with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Deurdrenk my met liefde with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.