Liefde sonder beperkings (eBoek)

Liefde sonder beperkings (eBoek)

n Aangrypende verhaal van ware liefde wat alles oorwin

by Nick Vujicic, Kanae Vujicic

220 pages· 2015· ISBN 9781431613397
About
Die meeste van ons is nie sonder arms of bene nie, maar wanneer dit by die liefde kom, voel ons dikwels net so onvolmaak soos Nick Vujicic. Nick en sy vrou, Kanae, het egter ’n besonder inspirerende verhaal wat hulle nou met die wêreld deel in LIEFDE SONDER BEPERKINGS. In dié boek vertel hulle albei van hulle liefdespaadjies en hoe hulle mekaar leer ken en liefkry het. Met hulle verhaal wil hulle ander inspireer in hul soeke na liefde. Nick en Kanae praat oor onderwerpe soos die soeke na liefde; die perfekte onvolmaakte liefde; verlowing as die begin van ’n liefdevolle huwelik; reinheid voor die huwelik; en die vreugde van ouerskap. Daar is ook ’n seksie met pragtige kleurfoto’s van die twee geliefdes se pad saam sover. LIEFDE SONDER BEPERKINGS sal jou oortuig dat God self die behoefte na liefde in jou hart gesit het, en Hy sal ook self daarin voorsien.

Discuss Liefde sonder beperkings (eBoek) with other readers

Join or start a book club for Liefde sonder beperkings (eBoek) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Liefde sonder beperkings (eBoek)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Liefde sonder beperkings (eBoek) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Liefde sonder beperkings (eBoek) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Liefde sonder beperkings (eBoek) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.