Liefde wat heelmaak

Liefde wat heelmaak

by Nina Smit

320 pages· 2012· ISBN 9781415315804
About
God is liefde – elke Christen ken, glo en onderskryf hiedrie feit heelhartig. Tog kom daar dae in ons almal se lewe dat ons ‘n vraagteken agter hierdie stelling wil plaas. Is God liefde? Hoe kan ‘n mens ‘n God van liefde rym met dinge soos hongersnode, ongelukke, siektes, armoede, oorloë, haat, nood, geweld en bloedvergieting waarvan ons koerante en televisieskerms so vol is? Hierdie vraagtekenkrisis is ‘n deel van elke kind van God se lewe. Dit is ‘n lewensvraag wat elkeen die een of ander tyd aan sy of haar eie lyf gaan voel.

Discuss Liefde wat heelmaak with other readers

Join or start a book club for Liefde wat heelmaak on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Liefde wat heelmaak?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Liefde wat heelmaak as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Liefde wat heelmaak with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Liefde wat heelmaak with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.