
Romanse agter die skerms
by Helena Hugo
224 pages· 2011· ISBN 9780624052074
About
Colette kyk elke maand in haar gunsteling-tydskrif wie hierdie keer die held van die maand is. In ‘n kompetisie wat net so gewild soos Idols is, wen een gelukkige meisie ‘n naweek saam met daardie maand se held op ‘n romantiese gasteplaas. Colette glo nie juis so ‘n afpaar vir ‘n naweek – boonop met die media konstant naby – kan baie romanties wees nie. In ‘n konkelary, skryf haar vriende by die tydskrif vir Colette in en sorg dat sy ‘n week wen saam met die Desemberheld: Emile. Maar Emile is juis die een man saam met wie Colette nié wil wees nie. Want hy hét al haar hart gebreek. En sy kan hom nie verdra nie. Sal hierdie naweek hulle weer bymekaar bring? Of is dit die aantreklike Antoine de La Roche wat Colette se hart sal verower? Romanse agter die skerms is weer ‘n lekker verhaal uit Helena Hugo se pen – hierdie keer met ‘n spook of twee wat lesers lank sal vermaak.
Discuss Romanse agter die skerms with other readers
Join or start a book club for Romanse agter die skerms on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Romanse agter die skerms?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Romanse agter die skerms as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Romanse agter die skerms with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Romanse agter die skerms with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.