Liefde en respek in 52 weke

Liefde en respek in 52 weke

n Man-vriendelike dagboek waarvan vrouens sal hou

by Dr Emmerson Eggerichs

320 pages· 2012· ISBN 9781415320815
About
Deur middel van miljoene Love & Respect produkte wat verkoop is, het Emerson Eggerichs huwelike met sy Bybelgebaseerde benadering regoor die wêreld getransformeer. Die fokuspunt is om die liefde te verstaan wat sy die meeste begeer en die respek af te dwing wat hy desperaat nodig het. Nou, in hierdie langverwagte vrystelling, het Emerson ’n ervaring vir paartjies geskep wat effektief, buigsaam en lewensveranderend is. Met die samestelling van Liefde en respek in 52 weke het Eggerichs die top bekommernisse wat te voorskyn gekom het in ’n opname met duisende paartjies geneem, en 52 oordenkings geskep wat gegrond is op die drie siklusse wat sentraal in Love and Respect (in Afrikaans uitgegee as Praat mekaar se taal) is. Elke oordenking, ontwerp om by besige leefstyle in te pas, nooi paartjies om te ontdek wat God se Woord vir hul as individu, en as paartjie wil sê. Oordenkings sluit in: • Foute gebeur – en wat dan? • Seks en toegeneentheid: ’n Twee-rigting straat • As ons net nie geldelike probleme gehad het nie Die spesifi eke oordenkings kan weekliks of teen enige tempo gedoen word en is spesifi ek ontwerp om onderwerpe aan te spreek wat paartjies die naaste aan die hart lê. Hierdie is ’n man-vriendelike dagboek wat so geskryf is dat die man gemaklik kan voel gedurende die hele proses. Liefde en respek in 52 weke is onmisbaar vir enigiemand wat hul huweliksverhouding wil verbeter!

Discuss Liefde en respek in 52 weke with other readers

Join or start a book club for Liefde en respek in 52 weke on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Liefde en respek in 52 weke?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Liefde en respek in 52 weke as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Liefde en respek in 52 weke with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Liefde en respek in 52 weke with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.