
Liefde en stryd
Die huwelik waarvan jy nog altyd gedroom het
by John Eldredge
256 pages· 2011· ISBN 9781415311301
About
Wat John en Stasi Eldredge vir mans en vroue onderskeidelik beteken het met hul topverkoperboeke Die ongetemde hart en Jy is bekoorlik!, sal Liefde en stryd vir alle getroude paartjies beteken. In Liefde en stryd skryf die John en Stasi Eldredge openlik en eerlik oor hul eie huwelik en oor dit wat hulle die afgelope meer as vyf-en-twintig jaar deurgemaak het. Hulle erken self: Die huwelik is ongelooflik moeilik! John en Stasi raai paartjies aan om dit sommer aan die begin van hul huwelike te erken en sodoende die skande en verwarring daarvan uit die weg te ruim. Dis onvermydelik dat ons gebrokenheid as mense in die huwelik na vore sal kom. Dit beteken nie jy’t iets verkeerd gedoen nie. God wil jou huwelik gebruik om by kwessies in jou lewe uit te kom wat aandag nodig het. John en Stasi bespreek onderwerpe soos die volgende: ’n Volmaakte storm Die grootste geskenk wat jy kan gee Meer as net kamermaats Hoe om ’n reg te baklei Leer om lief te hê Liefde en stryd wys paartjies hoe om vir hul liefde en geluk te veg en doen ’n beroep op mans en vroue om hierdie avontuur wat God vir hulle het, aan te pak. Lees Liefde en stryd en ontdek die huwelik waarvan jy nog altyd gedroom het.
Discuss Liefde en stryd with other readers
Join or start a book club for Liefde en stryd on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Liefde en stryd?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Liefde en stryd as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Liefde en stryd with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Liefde en stryd with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.