Vertrou God dag vir dag

Vertrou God dag vir dag

365 dagstukkies

by Joyce Meyer

384 pages· 2013· ISBN 9781415323342
About
In hierdie dinamiese nuwe dagstukkieboek, Vertrou God dag vir dag, bied die internasionale spreker en topverkoperkoperskrywer, Joyce Meyer, 'n kragtige 'beginpunt' vir elke dag van die jaar. Elke dagstukkie is vol van Joyce se praktiese raad en hulp asook beloftes uit God se Woord wat jy vinnig en maklik in jou eie lewe kan toepas. Die wêreld verwag van jou om jou vertroue in jou omstandighede, jou sukses, jou talente en ander se opinies plaas. Maar God het jou geroep om bo die wêreld uit te styg en om al jou vertoue in Hom te plaas - om alles wat Hy in sy Woord belowe het te glo en bo alles toe te pas. Om só te lewe gebeur nie vanself nie - jy moet doelbewus daaraan werk. Maar waar begin 'n mens? Ons het almal hulp nodig om goeie keues te maak, teen bekommernis te stry, angstigheid te oorkom en om 'n positiewe gesindheid te behou. Hierdie dagstukkies sal jou leer hoe om dag vir dag die lewe aan te gryp met volle vertroue in God.

Discuss Vertrou God dag vir dag with other readers

Join or start a book club for Vertrou God dag vir dag on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Vertrou God dag vir dag?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Vertrou God dag vir dag as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Vertrou God dag vir dag with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Vertrou God dag vir dag with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.