
Antwoorde oor die hemel
by Billy Graham
192 pages· 2012· ISBN 9781415323090
About
In Antwoorde oor die hemel beantwoord Billy Graham vrae oor die hiernamaals met insig en begrip. Die Bybel leer ons dat elkeen wat deel is van God se koninkryk hul na hul dood in die hemel sal bevind, maar hoeveel van ons weet regtig hoe dit daar sal wees? Antwoorde oor die hemel is gegrond op Bybelse feite en word aangebied in vraag-en-antwoord-formaat. Dit beantwoord vrae wat dikwels gevra word oor ons ewige bestemming en uiteindelike tuiste. Die vrae is opgedeel in ses afdelings: Bestaan die hemel werklik?; Hoe lyk dit in die hemel?; Wat gebeur wanneer ons sterf?; Wat gaan ons in die hemel doen?; Kan ons seker wees dat ons hemel toe gaan?; Watter verskil maak die hemel?
Discuss Antwoorde oor die hemel with other readers
Join or start a book club for Antwoorde oor die hemel on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Antwoorde oor die hemel?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Antwoorde oor die hemel as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Antwoorde oor die hemel with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Antwoorde oor die hemel with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.