Die tand van die tyd - Opstelle opgedra aan Jac Conradie

Die tand van die tyd - Opstelle opgedra aan Jac Conradie

by Marné Pienaar

227 pages· 2009· ISBN 9781920338138
About
Jac Conradie se intreerede as professor aan die Universiteit van Johannesburg het as titel “Die tand van die tyd” gehad. Die bydraes in hierdie bundel weerspieël iets van Jac se veelsydigheid en van sy impak op die akademie. Bydraes uit Europa, Noord-Amerika en Afrika deur taalkundiges, letterkundiges en historici getuig van die respek wat Jac oor ’n wye akademiese front afdwing. As die huldiging van ’n loopbaan, van ’n wetenskaplike, maar ook van ’n wellewende mens, kan hierdie bundel nie genoegsaam wees nie, maar dit is ’n aanduiding van die waardering en hoë agting wat akademici die wêreld oor vir Jac het

Discuss Die tand van die tyd - Opstelle opgedra aan Jac Conradie with other readers

Join or start a book club for Die tand van die tyd - Opstelle opgedra aan Jac Conradie on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Die tand van die tyd - Opstelle opgedra aan Jac Conradie?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Die tand van die tyd - Opstelle opgedra aan Jac Conradie as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Die tand van die tyd - Opstelle opgedra aan Jac Conradie with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Die tand van die tyd - Opstelle opgedra aan Jac Conradie with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.