Engel op die drumpel (eBoek): n Verhaal van keuses, liefde en lewe (Afrikaans Edition)

Engel op die drumpel (eBoek): n Verhaal van keuses, liefde en lewe (Afrikaans Edition)

by Helene De Kock

135 pages· 1999· ISBN 9781431609611
About
In Huis Exodus geld net een reël: Moenie jou probleme myne maak nie! Marli Jooste ontdek dit sommer met die intrapslag. Binne die eerste semester al begin Marli se wêreld so vinnig draai dat dit haar wil afgooi.
Sy word heen en weer gesleur deur dit waarin sy nog altyd geglo het en nuwe, opwindende dinge. Aan die een kant is daar die geheimsinnige en nors Martin en aan die ander kant die ryk, opwindende en aanreklike Hein. Hein spel groot moeilikheid, maar Marli besef dit byna te laat. Intussen worstel haar kamermaat, Fasti, ook met haar eie pyn.
ENGEL OP DIE DRUMPEL deur die gewilde Helene de Kock is ’n verhaal van liefde, deernis en tweede kanse.

Discuss Engel op die drumpel (eBoek): n Verhaal van keuses, liefde en lewe (Afrikaans Edition) with other readers

Join or start a book club for Engel op die drumpel (eBoek): n Verhaal van keuses, liefde en lewe (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Engel op die drumpel (eBoek): n Verhaal van keuses, liefde en lewe (Afrikaans Edition)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Engel op die drumpel (eBoek): n Verhaal van keuses, liefde en lewe (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Engel op die drumpel (eBoek): n Verhaal van keuses, liefde en lewe (Afrikaans Edition) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Engel op die drumpel (eBoek): n Verhaal van keuses, liefde en lewe (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.