Liefde op 'n skinkbord (Afrikaans Edition)

Liefde op 'n skinkbord (Afrikaans Edition)

by Dina Botha

143 pages· 2017· ISBN 9780799382006
About
Zoë en Suzelle soek troumans wat aan hul streng vereistes voldoen. Die vereistes sluit onder meer in: ’n gevestigde beroep, goeie maniere, hoë morele standaarde en geen skuld nie.
Helgaard, ’n aantreklike adonis, kom toevallig een middag tot hul redding met ’n saamrygeleentheid toe hul eie motor stukkend is. Zoë wonder of hy nie dalk “die een” is nie. Sy status as kelner diskwalifiseer hom egter dadelik as moontlike trouman, want Zoë en Suzelle is allergies vir armoede.
Zoë ignoreer die gevoel wat Helgaard in haar wakker maak en soek steeds na aanvaarbare troukandidate ... Maar van wanneer af steur die liefde hom aan ’n voorgeskrewe lysie?

Discuss Liefde op 'n skinkbord (Afrikaans Edition) with other readers

Join or start a book club for Liefde op 'n skinkbord (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Liefde op 'n skinkbord (Afrikaans Edition)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Liefde op 'n skinkbord (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Liefde op 'n skinkbord (Afrikaans Edition) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Liefde op 'n skinkbord (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.