Liefde in jou oë (Afrikaans Edition)

Liefde in jou oë (Afrikaans Edition)

by Rika du Plessis

127 pages· 2013
About
Van kleins af moes Tania terugstaan vir haar identiese tweelingsuster, Marla, wat alewig alles wat aan haar behoort wil oorneem. Maar toe die dag aanbreek dat Marla haar verloofde by haar afvry, besluit sy tot hiertoe en nie verder nie. Sy gee pad van die dorp af waar Marla woon om elders ‘n nuwe begin te maak. Op ‘n klein myndorpie ontmoet sy vir Linde en sy pragtige klein dogtertjie. Na ‘n aanvanklike misverstand en stroefheid tussen hulle, kom hulle verbasend goed oor die weg, en Tania begin drome oor hom, sy kindjie en haar droom. Dis egter van korte duur, want Marla verskyn weer op die toneel…

Discuss Liefde in jou oë (Afrikaans Edition) with other readers

Join or start a book club for Liefde in jou oë (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Liefde in jou oë (Afrikaans Edition)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Liefde in jou oë (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Liefde in jou oë (Afrikaans Edition) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Liefde in jou oë (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.