Ou liefde roes nie (Afrikaans Edition)

Ou liefde roes nie (Afrikaans Edition)

by Dina Botha

2017· ISBN 9780799383089
About
Milea kom terug Suid-Afrika toe vir haar pa se begrafnis, en loop haar weer vas in Marco Mendez, haar jeugliefde wat haar jare gelede in die steek gelaat het. Tot haar ergernis reageer haar liggaam en hart steeds soos dié van ʼn tienermeisie met muisneste wanneer sy hom selfs net sien.
En Marco? Is die gesiene sakeman wat Milea steeds nie met rus kan laat nie, inderdaad die pierewaaier van destyds? En watter rol speel haar pa se bloedjong weduwee in sy lewe?
Milea moet teen haar eie drake veg en sien nie weer kans vir Marco nie, maar sal sy kan staande bly teen sy pogings om haar hart van voor af te verower?

Discuss Ou liefde roes nie (Afrikaans Edition) with other readers

Join or start a book club for Ou liefde roes nie (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Ou liefde roes nie (Afrikaans Edition)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Ou liefde roes nie (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Ou liefde roes nie (Afrikaans Edition) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Ou liefde roes nie (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.