
Piggy In 'n Porsche: 'n Gebroke hart en 'n onmoontlike hond, saam op die langpad na Liefde (Afrikaans Edition)
by Cindy Robertson
Sal jy 'n baldadige boelterriër in 'n Porsche laat ry?
Liefde, leed, opbeuring en hartseer smelt saam om 'n geloofwaardige storie te vertel van die probleme wat vandag se vrou na aan die hart lê.
Pascale en haar passasier, Piggy - 'n boelterriër, pak die lang pad Oos Kaap toe aan nadat die nuus dat sy nie kan kinders hê nie, haar man in ‘n ander vrou se arms dryf.
Alhoewel hul mekaar jare laas gesien het, vind ‘n gebroke Pascale troos by Ouma Saar in Troosbosbaai. Die klein dorpie is skynbaar vol afvlerkmense soos syself, en sy ontmoet vir Callum Moriarty, Jack-of-all-trades en alles wat sy nié in 'n man wou hê nie.
In Piggy in 'n Porsche - 'n moderne Christelike liefde storie - trek Cindy Robertson, die skrywer, vergelykings tussen Pascale se demoon-hond en die jeugoortreder-seuns wat Callum grootmaak en probeer rehabiliteer. Selfs Piggy word gou reggeruk deur Ouma se diaboliese kat, Stafendas. Stadig begin Pascale se ontdekkingsreis na haarself. En in die agtergrond is Ouma, met haar ondier van 'n wilde kat, Stafendas, en haar onwrikbare geloof in God en die Liefde.
Sal nuwe liefde seevier, of is daar nog hoop vir Pascale se huwelik?
Skaf jou eksemplaar van Piggy in 'n Porsche vandag aan en vind self uit!
Discuss Piggy In 'n Porsche: 'n Gebroke hart en 'n onmoontlike hond, saam op die langpad na Liefde (Afrikaans Edition) with other readers
Join or start a book club for Piggy In 'n Porsche: 'n Gebroke hart en 'n onmoontlike hond, saam op die langpad na Liefde (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Piggy In 'n Porsche: 'n Gebroke hart en 'n onmoontlike hond, saam op die langpad na Liefde (Afrikaans Edition)?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Piggy In 'n Porsche: 'n Gebroke hart en 'n onmoontlike hond, saam op die langpad na Liefde (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Piggy In 'n Porsche: 'n Gebroke hart en 'n onmoontlike hond, saam op die langpad na Liefde (Afrikaans Edition) with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Piggy In 'n Porsche: 'n Gebroke hart en 'n onmoontlike hond, saam op die langpad na Liefde (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.