
Die liefde oorwin (Afrikaans Edition)
by Schalkie van Wyk
En toe vat 'n nuwe idee by haar pos: as sy met 'n ryk man kan trou, 'n ryk man met baie geld, sodat sy en haar ouers nooit weer aan hulle armoede hoef te dink nie . . .
Ilse is 'n gelukkige meisie, want sy loop vir Bruce Reyneke raak. Hier en daar hoor sy wel 'n storietjie oor Bruce, maar wat maak dit saak? Hy het mos baie geld en hy is beleef teenoor haar.
Ilse se boesemvriend, Henk Retief, hou haar egter met 'n arendsoog dop, en hy weet: eendag sal Ilse se oë wel oopgaan. Maar dit was voordat sy ingewillig het dat die beroemde Tobias Meiring haar skilder. Tobias het ook geld, en boonop is hy aantreklik, sjarmant en die antwoord op enige mooi meisie se drome – al is hy oud genoeg om Ilse se vader te wees.
Die liefde oorwin is 'n pakkende, eg-menslike verhaal wat end-uit boei.
Discuss Die liefde oorwin (Afrikaans Edition) with other readers
Join or start a book club for Die liefde oorwin (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Die liefde oorwin (Afrikaans Edition)?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Die liefde oorwin (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Die liefde oorwin (Afrikaans Edition) with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Die liefde oorwin (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.