Die wet van die liefde (Afrikaans Edition)

Die wet van die liefde (Afrikaans Edition)

by Anita du Preez

224 pages· 2011· ISBN 9780624059400
About
Danielle Malan is ‘n vurige vegter vir vroueregte, bekwame egskeidingsprokureur en vennoot van Marais, Malan en Boshof. Niemand sê haar voor nie en sy haat veral ontroue mans. Alles omtrent haar is strek onder beheer. Of so het sy gedink, totdat vervlakste Naudé Boshof sy lang lyf in die kantoor langs hare kom neerplak het en haar kop kom omkrap het. Laat een aand kap hy haar byna katswink met sy kantoordeur en die vonke spat, maar daar blom ook iets tussen hulle. Danielle laat haar emosies effe skietgee, net om uit te vind dat Naudé ook maar soos al die ander iemand anders op tou het. Wanneer sy noodgedwone ‘n kamer met hom moet deel tydens ‘n kongres in Johannesburg, kom haar hart nie ongedeerd daarvan af nie. Die wet van die liefde, het mevrou Dhlamini op die kongres gesê, is: “Dit reken die kwaad nie toe noe.” Sal Danielle kan vergewe en die kwaad begrawe? En wat van die saggeaarde André Marais, senior vennot en jare lange beskermheer? Hy maak dit duidelik dat hy ‘n sagte plek vir haar het. In Die wet van die liefde sal Danielle tussen al die kinkels en kabels mooi moet kies.

Discuss Die wet van die liefde (Afrikaans Edition) with other readers

Join or start a book club for Die wet van die liefde (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Die wet van die liefde (Afrikaans Edition)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Die wet van die liefde (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Die wet van die liefde (Afrikaans Edition) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Die wet van die liefde (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.