Êrens is daar liefde (Afrikaans Edition)

Êrens is daar liefde (Afrikaans Edition)

by Schalkie van Wyk

136 pages· 2012· ISBN 9780624062639
About
Die dag toe Lara Wiese haar werkgewer, oom Ryno, saam met die verleidelike Monette Wiegand in sy kantoor betrap en hy kort daarna in ’n ongeluk sterf, word dié geheim ’n ontsettende las in haar lewe. Want hoe moet sy oom Ryno se vrou se beskuldigings weerlê dat sy wat Lara is vir sy dood verantwoordelik was, sonder om die waarheid oor sy ontrou te verklap? Haar enigste getuie is die enigmatiese Wiehahn wat saam met haar by oom Ryno se kantoor aangekom het. Met sy silwerblou oë vind sy hom onweerstaanbaar aantreklik, maar wie is Wiehahn werklik? En wat is sy verbintenis met die pragtige Monette? Uiteindelik, moet Lara leer, ken slegs die hart die ware antwoorde.

Discuss Êrens is daar liefde (Afrikaans Edition) with other readers

Join or start a book club for Êrens is daar liefde (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Êrens is daar liefde (Afrikaans Edition)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Êrens is daar liefde (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Êrens is daar liefde (Afrikaans Edition) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Êrens is daar liefde (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.