
Want liefde maak lig (Afrikaans Edition)
by Helena Hugo
In Want liefde maak lig vertel die bekroonde skrywer, Helena Hugo, Isabelle Karsten se aangrypende verhaal. Isa is ’n aantreklike 35-jarige vrou van Florida Heuwels in Johannesburg wat haar lewe lank met ’n innerlike seer worstel - alles toe te skryf aan die enorme 160 kilogram wat sy weeg. Sedert haar ouers se dood is Isa van haarself afhanklik en is sy die persoonlike assistent van Johan Steyl, senior advokaat en oudkollega van haar pa. Toe sy seun, Johan junior, en die man op wie sy van kleins af heimlik verlief is, uit Amerika terugkeer en die aakligste aanmerkings oor haar voorkoms maak, bedank sy haar werk. Sy kry ’n pos by haar kollega, Amanda Nolte, se gemeente. Daar ontmoet sy die frisgeboude jeugpredikant, Adam Wiese, wat van haar hou en haar begin uitneem. Maar sy vertrou hom nie en dink hy kry haar net jammer.
Sal Isa en Adam hul probleme kan oorkom, of sal die geraamtes in haar kas in die pad van ware geluk kom?
Helena se uitstekende skryftalent en vermoë om ’n storie op ’n aangrypende wyse te vertel, maak hierdie ’n moet-lees boek vir elke fiksieliefhebber en sal die leser meesleur en boei tot aan die einde.
Discuss Want liefde maak lig (Afrikaans Edition) with other readers
Join or start a book club for Want liefde maak lig (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Want liefde maak lig (Afrikaans Edition)?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Want liefde maak lig (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Want liefde maak lig (Afrikaans Edition) with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Want liefde maak lig (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.