Jesus leef!: Dagstukkies om Jesus se liefde te ervaar (Afrikaans Edition)

Jesus leef!: Dagstukkies om Jesus se liefde te ervaar (Afrikaans Edition)

by Sarah Young

367 pages· 2011· ISBN 9781415316412
About
Van jou donkerste uur van nood tot jou grootste oomblikke van vreugde – Jesus
is teenwoordig elke oomblik van jou lewe!
Om Jesus op ’n meer intieme, persoonlike vlak te ken beteken nie net om Hom
by alle aspekte van jou lewe te betrek nie, maar ook om Hom werklik te sien werk
in jou lewe. Of jy met ’n probleem worstel en of jy ’n oorwinningsoomblik van
vreugde beleef, die lewende Jesus is baie beslis teenwoordig in elkeen van hierdie
oomblikke. Die vraag is egter of jy Hom raaksien in elke oomblik? Herken jy sy
stem? Ervaar jy sy troostende aanraking? Weet jy van sy begeerte om saam met
jou tyd te spandeer?
In Jesus leef! verskaf Sarah Young 180 aktuele dagstukkies wat ons duidelik
wys hoe om Jesus se teenwoordigheid elke dag in ons lewe te ervaar. Haar dagstukkies
bied insig en wysheid en gee bevestiging van die waarheid wat in Romeine
8:11 vervat is: ‘Omdat die Gees van Hom deur wie Jesus uit die dood opgewek is,
in julle woon, sal Hy deur wie Christus uit die dood opgewek is, ook julle sterflike
liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.’

Discuss Jesus leef!: Dagstukkies om Jesus se liefde te ervaar (Afrikaans Edition) with other readers

Join or start a book club for Jesus leef!: Dagstukkies om Jesus se liefde te ervaar (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Jesus leef!: Dagstukkies om Jesus se liefde te ervaar (Afrikaans Edition)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Jesus leef!: Dagstukkies om Jesus se liefde te ervaar (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Jesus leef!: Dagstukkies om Jesus se liefde te ervaar (Afrikaans Edition) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Jesus leef!: Dagstukkies om Jesus se liefde te ervaar (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.