
Ruisdal se nuwe chirurg (Afrikaans Edition)
by Serena Steyn
Wanneer Dolf hoor dat Magdali geskei is, keer hy terug na Suid-Afrika van Switserland en koop ’n aandeel in die ortopediese praktyk by Ruisdal Hospitaal. Hy gebruik haar pa se misdryf om Magdali te forseer om ’n jaar lank met hom in ’n skynhuwelik te tree, in die hoop om só van lastige meisies te ontsnap.
Magdali besef gou dat sy steeds smoorverlief is op Dolf en dat hy ook baie sterk aangetrokke is tot haar. ’n Nag van passie lei tot ’n skokkende ontdekking vir Magdali, terwyl dit juis toe lyk asof Dolf Switserland en een van sy ander meisies gekies het. Sal hulle twee se ou-ou liefde en respek vir mekaar oorwin?
"
Discuss Ruisdal se nuwe chirurg (Afrikaans Edition) with other readers
Join or start a book club for Ruisdal se nuwe chirurg (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Ruisdal se nuwe chirurg (Afrikaans Edition)?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Ruisdal se nuwe chirurg (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Ruisdal se nuwe chirurg (Afrikaans Edition) with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Ruisdal se nuwe chirurg (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.