Die krag van dankbaarheid (eBoek): 365 dagstukkies (Afrikaans Edition)

Die krag van dankbaarheid (eBoek): 365 dagstukkies (Afrikaans Edition)

by Joyce Meyer

368 pages· 2014· ISBN 9781415329658
About
Joyce Meyer glo dat daaglikse dank aan God ’n positiewe uitwerking op ons lewens sal hê. Wanneer ons ’n oomblik stil word om God se seëninge raak te sien, bring dit vrede en rustigheid in ons gemoed.
In hierdie 365 dagstukkies bied Joyce Meyer ’n inspirerende boodskap wat ’n gesindheid van dankbaarheid in ons harte sal laat posvat. Deur bemoedigende Skrifgedeeltes illustreer sy God se oneindige liefde, sy onuitputlike genade en altyd beskikbare teenwoordigheid. Namate ons ’n nuwe lewensuitkyk ontwikkel, sal ons meer van God se goedheid begin raaksien en toenemend geseën word deur sy oorvloedige genade.
Elke dagstukkie sluit ook ’n dankgebed in sodat jy elke dag gereed kan wees om verander te word deur die krag van ’n dankbare hart.

Discuss Die krag van dankbaarheid (eBoek): 365 dagstukkies (Afrikaans Edition) with other readers

Join or start a book club for Die krag van dankbaarheid (eBoek): 365 dagstukkies (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Die krag van dankbaarheid (eBoek): 365 dagstukkies (Afrikaans Edition)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Die krag van dankbaarheid (eBoek): 365 dagstukkies (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Die krag van dankbaarheid (eBoek): 365 dagstukkies (Afrikaans Edition) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Die krag van dankbaarheid (eBoek): 365 dagstukkies (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.